Nuus

Bly op hoogte van gebeurtenisse

Dohne Merino

Die Crux Dohne Blog

7de Produksieveiling: Donderdag, 5 Februarie 2015

Crux Dohnes se 7de Produksieveiling   Datum: 5 Februarie 2015. Plek: Plaas De Put, Edenburg. 100 A & AA Ramme. 2 000 Ooie.[/one_third]   Om die volledige katalogus van die veiling af te laai, volg hierdie skakel: Produksieveiling-Katalogus...

Produksieveiling: 6 Februarie 2014

Produksieveiling: 6 Februarie 2014

Sesde Produksieveiling Datum: 6 Februarie 2014 Plek: Plaas De Put, Edenburg. • Ram inname: 624 vir 2014 veiling. • Ons het besluit om jaarliks ‘n TOP 100 ram veiling te hou vir kwaliteit. • 2 000 Ooie op die veiling.  ...

Veiling uitslae 7 Februarie 2013

Veiling uitslae 7 Februarie 2013

Veiling uitslae 7 Februarie 2013 Crux Dohnes verkoop ram vir R41 000 aan Mnr. Leon Meyer van Lepat Farms, Westonaria. Omset van die veiling: R 1 817 545.00 Uitslae ramme: 91 verkoop teen gemiddeld R 5 923.08 per ram Uitslae ooie: (1448 ooie...

Veiling uitslae 9 Februarie 2012

Veiling uitslae 9 Februarie 2012

Veiling uitslae 9 Februarie 2012 Ooie behaal rekord pryse op CRUX se vierde produksie veiling gehou op 9 Februarie. Die topprys ram is gekoop deur Lepat Farms , Westonaria vir R 14 000.00 Moeder JL 6.1102, lamkanse 4, lammers gespeen 7, gem...

Veiling uitslae 3 Februarie 2011

Veiling uitslae 3 Februarie 2011

Veiling uitslae 3 Februarie 2011 Die topprys ram is gekoop deur: Dr F de K Kotze van Edenburg vir R 14 500.00. JL 8.282 Veiling uitslae Top 10: Topprys: JL 8.282 R 14 500.00 - Koper- Dr F de K Kotze, Edenburg Tweede hoogste: FV 9.264 R 14...

Smithfield se Goue Vag Boere Gholfdag

Smithfield se Goue Vag Boere Gholfdag

Smithfield se Goue Vag Boere Gholfdag CRUX DOHNES was een van die borge op Smithfield se Goue Vag Boere Gholfdag gehou op die 27 ste Oktober 2010. CRUX het 'n prys gegee vir 'n "Lucky Draw" van 15 % afslag op jou totale ram aankope op ons...

Crux Dohnes betaal R60 000 vir banier

Crux Dohnes betaal R60 000 vir banier

Crux Dohnes betaal R60 000 vir banier CRUX DOHNES koop die topprys ram op Mnr Frans Marx se FEM stoet, produksie veiling gehou op 7 Februarie 2010. SD 7.843 (Banier) Die topprys van R 60 000.00 is ook die meeste nog vir 'n ram betaal in Suid...

Crux ondersteun Hoërskool Hopetown

Crux ondersteun Hoërskool Hopetown

Crux ondersteun Hoërskool Hopetown Crux Dohnes ondersteun Hoërskool Hopetown op die afgelope Agri Oranje Landbou Unie Expo op 22 Oktober 2010 gehou. Dohnes is hoog op aanvraag in hierdie area van ons land. Dit blyk dat Dohnes een van die rasse...

Crux Dohnes vleis is baie gewild

Crux Dohnes vleis is baie gewild

Crux Dohnes vleis is baie gewild CRUX -DOHNE-vleis is baie gewild tydens skaapvleis aand op 29 Oktober 2010, De Oude Kraal, Tierpoort. Vyfhonderd gaste het die skaapvleis aand bygewoon. Gaste het verskillende skaapvleisgeregte geproe en...

Trompie onder 9 rugby span wen die liga vir 2010

Trompie onder 9 rugby span wen die liga vir 2010

Trompie onder 9 rugby span wen die liga vir 2010 Baie geluk aan Trompies se onder 9 rugby span wat die liga gewen het vir hulle streek in 2010. CRUX is baie trots om met julle geassosieer te word. Die CRUX logo op julle broekies lyk ougat! Crux...

Kontak ons vandag