CJ 2007.214

Naam: CJ 2007.214 Geslag: Manlik Geboorte datum: 10 Aug 2007 Geboorte status: TWEELING Opmerking: Hy lyk soos ‘n skou perd. Trotse dier. Verkoop aan Ernst van Rooyen en André van Wyk vir R29 000 op Nasionale Veiling, 17 Februarie 2010....

CJ 2007.135

Naam: CJ 2007.135 Geslag: Manlik Geboorte datum: 20 Aug 2007 Geboorte status: TWEELING Opmerking: Goeie bou en wol. Ram verkoop aan At Liebenberg vir R25 000 op 4 Februarie 2010.  ...

CJ 2007.256

Naam: CJ 2007.256 Geslag: Manlik Geboorte datum: 15 Aug 2007 Geboorte status: TWEELING Opmerking: Ram verkoop aan Kevin Miles op Dohne Merino Nasionale Veiling, 17 Februarie 2010, vir R25 000. Mooi tipe, oop kop....

JL 2007.90

Naam: JL 2007.90 Geslag: Manlik Geboorte datum: 20 Aug 2007 Geboorte status: TWEELING Opmerking: Breë bors. Puik gebou. Goeie los vry wol....

JL 2007.161

Naam: JL 2007.161 Geslag: Manlik Geboorte datum: 14 Sep 2007 Geboorte status: ENKELING Opmerking: Perfekte tipe, oop kop, puik Merino met medium wol....

SD 2007.843

Naam: SD 2007.843 Geslag: Manlik Geboorte datum: 20 Sep 2007 Geboorte status: TWEELING Opmerking: Ram aangekoop vir R60 000. Uitstekende bouvorm met breë bors. Puik kwaliteit medium Merino wol.  ...