Nuus
Bly op hoogte van gebeurtenisse
Dohne Merino
Die Crux Dohne Blog
Crux op voorblad van Dohne Merino Joernaal 2009
Crux op voorblad van Dohne Merino Joernaal 2009 Crux Dohnes is baie trots dat 'n foto van sy ramme gebruik is vir die voorblad van die Dohne Merino Joernaal 2009. Dit is veral die gehardheid van die omgewing waarin CRUX ramme...
2010 Foto gallery
2010 Foto gallery CRUX is trots op sy kliënte en vriende. Dankie vir die ondersteuning!
Crux teler streekwenner van bobaasteler kompetisie
Crux teler streekwenner van bobaasteler kompetisie CRUX teler Mnr Koos Vosloo is aangewys as streekwenner van streek 5 van die Dohne Merino Rasgenootskap se Top Teler kompetisie vir 2009. Die prys is oorhandig in Bloemfontein voor die afskop...
Crux studiegroep moedig winsgewendheid aan
Crux studiegroep moedig winsgewendheid aan Rekordhouding, meet om te weet! CRUX DOHNES het in Mei 2009, met die hulp van Dr Antonie Geyer van Grootfontein Landbou kollege en Jan Louis Venter, produksie adviseur van die NWKV in Bloemfontein, ‘n...
Veiling resultate 5 Februarie 2009
Veiling resultate 5 Februarie 2009 TOPPRYS OP 2009 VEILING: R 11 750.00 CJ 2006.0133: LM 1.84 VM -0.02 VS -0.33 REW R 11.50 Opsomming veiling 5 Februarie 2009: Omset (plaas en veiling) : R 2 828 596.50 Ramverkope (plaas en veiling): 251 vir R2...
Edenburg boere wys hul spangees
Edenburg boere wys hul spangees Edenburg boere kan saamwerk. Boere groei toe 'n bokbaard om hul spangees te wys. Daar word toe sommer 'n trofee gemaak en die dames beoordeel die manne. Pryse vanaf Bokbaard koning tot melkbaard man. Die bokbaard...
Kontak ons vandag