Sesde Produksieveiling Datum: 6 Februarie 2014 Plek: Plaas De Put, Edenburg. • Ram inname: 624 vir 2014 veiling. • Ons het besluit om jaarliks ‘n TOP 100 ram veiling te hou vir kwaliteit. • 2 000 Ooie op die veiling. ...
Veiling uitslae 7 Februarie 2013 Crux Dohnes verkoop ram vir R41 000 aan Mnr. Leon Meyer van Lepat Farms, Westonaria. Omset van die veiling: R 1 817 545.00 Uitslae ramme: 91 verkoop teen gemiddeld R 5 923.08 per ram Uitslae ooie: (1448 ooie verkoop) Hoogste R 2 800...
Veiling uitslae 9 Februarie 2012 Ooie behaal rekord pryse op CRUX se vierde produksie veiling gehou op 9 Februarie. Die topprys ram is gekoop deur Lepat Farms , Westonaria vir R 14 000.00 Moeder JL 6.1102, lamkanse 4, lammers gespeen 7, gem (Lm) lam ind 104 Opsomming...
CRUX koop ram vir R100 000 op Nasionale veiling 2012 CRUX koop ram vir R 100 000.00 op Nasionale veiling in Bloemfontein. Die teler was Marcellene van Rooyen van Calvinia. Daar was ook ‘n ram verkoop vir R 130 000 van Mnr Frans Marx en nog een vir R 100 000.00...
CRUX ondersteun Reddersburg Landbouskool Hendrik Potgieter CRUX het 20, 2 tand Dohne ooie en ‘n stoet Dohne Merino ram geskenk aan Landbouskool Hendrik Potgieter in Reddersburg. Ons kinders is ons land se toekoms. Dit is belangrik om kinders die geleentheid te...
CRUX teler word verkies as President van die Dohne Merino genootskap se raad *** CRUX is baie trots op een van sy telers Mnr Koos Vosloo, wat verkies is as president van die Dohne Merino Genootskap se raad. *** Mnr Lionel de La Harp is verkies as die nuwe visie...