Welkom by Crux Dohnes

CRUX DOHNES nooi jou uit om deel te word van ons wêreld. Ons is ‘n trotse span wat met toewyding ‘n geharde, funksionele, doeltreffende dier, met balans teel, wat ‘n verskil aan jou kudde sal maak. CRUX DOHNES het die vermoë om in ekstensiewe toestande ‘n winsgewende inkomste vir sy eienaar te verseker. Kom deel in die visie van die CRUX DOHNES span. Ervaar hulle entoesiasme en passie.

Z_2_A_Village_Web_Ads_25_4_2017 1-2

Z_2_A_Village_Web_Ads_25_4_2017 2-1

2 ramme 2013 poster

Dohne Merino’s is die ideale Merino afstammeling vir ‘n volhoubare wol/vleis- boerdery. Verbeter jou merino’s se gehardheid, vrugbaarheid en vleisproduksie met Dohne Merino ramme en behou steeds ‘n goeie vag op jou skaap. Gebruik CRUX DOHNE ramme om meer lammers te speen in ekonomiese realiteite waarin ‘n “wol-boer” se inkomste 80% uit vleis bestaan.

_IAN5129

Vinnige feite

1. CRUX DOHNES het sy bestaan gehad in Edenburg in die Suid-Vrystaat in 2007. Vier bestaande telers naamlik De Put Dohnes, All-in-one Dohnes, Gnu Dohnes en Donum Dohnes, het ‘n teelgroep gevorm. Die eerste ram inname was Januarie 2008 en die eerste produksie veiling met 80 ramme en 2000 ooie, op die plaas De Put, Edenburg op 5 Februarie 2009. Huidig is Gnu Dohnes nie meer deel van CRUX nie.

ooi-kyk-P1040379

2. Die Suid-Vrystaat is bekend vir sy uitgestrekte vlaktes van gras- en bossie-veld. Hierdie deel van Suid-Afrika ondervind gereeld droogte periodes en temperature wissel van -10°C in die winter tot 40°C in die somer. Skape word onder hierdie ekstensiewe toestande geselekteer in harmonie met die natuur. Dit is ‘n geval van oorlewing van die gehardstes!

_IAN5189

3. CRUX DOHNES bestaan tans uit ‘n groep van vier Dohne stoet telers wat saamwerk om die mees ekonomiese skaap te teel wat tred hou met die veranderlike ekonomiese omstandighede van die dag. Hierdie doel kan slegs bereik word deur die beste nageslag te selekteer uit die maksimum produserende ooie in ‘n groep wat die maksimum inkomste verseker en wat voldoen aan die Dohne Merino se teelbeleid en rasstandaarde. Die natuur wys die weg vir CRUX DOHNES.

dohne_merino_19_micron-web

dohne-carcasses1

4. CRUX DOHNES bied jou die beste van twee wêrelde, wol en vleis. Die Dohne is ‘n produk van ‘n teelsisteem wat staatmaak op volledige nageslag- en prestasie-rekords, gekombineerd met visuele klasering vir konformasie en tipe. Beraamde teelwaardes is beskikbaar vir elke geregistreerde Dohne in die land, wat telers en kommersiele ramkopers instaat stel om te selekteer vir “genetics” met die beklemtoning van prestasie wat hy of sy benodig vir sy spesifieke kudde.

_DSC1551-kleiner

5. Die gebalanseerde benadering van die Dohne Merino tot wol- en vleis- produksie is die ras se belangrikste sterkpunt. Met 20 000 teel ooie is CRUX DOHNES die grootste teelgroep in Suid Afrika, met gevolglike seleksie druk en vinnige teelvordering.

6. Die Dohne Merino is ‘n trots Suid Afrikaanse ras en met sy dubbeldoeleienskappe genereer hy vandag ‘n marge wat kan kersvashou by enige skaapras.

ooi-bouvorm-P1040319

7. CRUX DOHNE Merino’s is die ideale Merino afstammeling vir ‘n volhoubare wol/vleis- boerdery. Verbeter jou Merino’s se vleiseienskappe sonder om wol prys te gee deur CRUX DOHNE ramme te gebruik.

8. CRUX DOHNES glo dat die wolskaapbedryf in Suid Afrika se toekoms ‘n poenskop, dubbeldoel, witwol ras is, met ‘n balans tussen wol en vleis soos deur die Dohne Merino rasgenootskap vasgelê is in teelbeleid vanaf die ontstaan van die ras 71 jaar gelede, toe wyle oom Koot Kotze begin het in 1939 om ‘n gebalanseerde poenskop dubbeldoel ras te teel by Dohne Landbounavorsingstasie in Stutterheim.

groter_DSC1998 copy

9. Wees trots Suid Afrikaans. Boer met CRUX DOHNE Merino’s.

Welkom by

CRUX DOHNES

CRUX DOHNES nooi jou uit om deel te word van ons wêreld. Ons is ‘n trotse span wat met toewyding ‘n geharde, funksionele, doeltreffende dier, met balans teel, wat ‘n verskil aan jou kudde sal maak.

‘n robuuste skaapras

Dohne Merino

Dohne Merino Geskiedenis

Die skaap industrie in Suid Afrika het sy oorsprong in die vroë negentiende eeu. Na die Peninsula oorlog (1808 – 1813) is fyn-wol Merino’s van Spanje dwarsoor die wêreld versprei. Voor en na die wêreldoorlog het Merino skaapboere gesukkel om volhoubaar te boer as gevolg van lae lammeroeste en hoë mortaliteite.

Seleksie kriteria

Reproduksie onder natuurlike omstandighede is die kern van ons seleksie kriteria.
Goeie moeders is die basis van ons teling. ‘n Kaal, oop kop skaap, om die steekgras te trotseer. ‘n Vleis-wol skaap, met balans tussen wol en vleis. ‘n Puik bouvorm, met ‘n medium raam.

Ons top Ramme

Storm

JL 2007.142

Storm

JL 2007.142

Ou Grote

JL 2007.142

Ou Grote

JL 2007.142

What we do

Our Services

Rescuing Pets

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud

Animal Licensing

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud

Finding Pets a Home

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud

Spay & Nuter

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud

Die ideale merino

CRUX DOHNES

Dohne Merino’s is die ideale Merino afstammeling vir ‘n volhoubare wol/vleis- boerdery. Verbeter jou merino’s se gehardheid, vrugbaarheid en vleisproduksie met Dohne Merino ramme en behou steeds ‘n goeie vag op jou skaap. Gebruik CRUX DOHNE ramme om meer lammers te speen in ekonomiese realiteite waarin ‘n “wol-boer” se inkomste 80% uit vleis bestaan.

Vinnige feite

CRUX DOHNES het sy bestaan gehad in Edenburg in die Suid-Vrystaat in 2007. Vier bestaande telers naamlik De Put Dohnes, All-in-one Dohnes, Gnu Dohnes en Donum Dohnes, het ‘n teelgroep gevorm. Die eerste ram inname was Januarie 2008 en die eerste produksie veiling met 80 ramme en 2000 ooie, op die plaas De Put, Edenburg op 5 Februarie 2009. Huidig is Gnu Dohnes nie meer deel van CRUX nie.

Crux Dohnes Nuus

Sept 24 - Free Cat Vaccinations

All Day Nulla porttitor accumsan tincidunt. Donec sollicitudin molestie malesuad aporttitor tincidunt sollicitudin.

Sept 25 - Volunteer Orientation

10am – 12pm Nulla porttitor accumsan tincidunt. Donec sollicitudin molestie malesuad aporttitor tincidunt

Crux Dohnes

Ram Gallery

Oli

Domestic Short Hair
Baby – Male

Vaalie

Domestic Short hair
Adult – Male

Voorman

Domestic Short Hair
Senior – Male

Raakvat

Collie Mix
Adult – Female

Soldaat

Staffordshire
Adult – Female

Napoleon

Domestic Short Hair
Adult – Male

Leer meer

Hulpbronne vir boere

Riglyne vir nuwe boere om suksesvol te boer

Die boer wat onthou om die eenvoudige goed reg te doen en wat rêrig by die bestuur van sy skape betrokke is, maak meer geld uit sy boerdery. Die boer bestuur sy kudde volgens ‘n uitgewerkte plan wat voorsiening maak vir die belangrikste datums in die produksie-siklus.

Blup, Feite en Mites

BLUP is “presisie teling” vir die stoetboer.
Alle beskikbare data omtrent die dier en sy verwantes word in een ontleding gekombineer om die dier se teelwaardes ten op sigte van daardie spesifieke kenmerk te beraam ten einde seleksie besluite te neem.