Nuus
Bly op hoogte van gebeurtenisse
Dohne Merino
Die Crux Dohne Blog
9de Produksieveiling: Donderdag, 9 Februarie 2017
Crux Dohnes se 9de Produksieveiling Om die volledige katalogus van...
8ste Produksieveiling: Donderdag, 4 Februarie 2016
Crux Dohnes se 8ste Produksieveiling Om die volledige katalogus van...
7de Produksieveiling: Donderdag, 5 Februarie 2015
Crux Dohnes se 7de Produksieveiling Datum: 5 Februarie 2015. Plek: Plaas De Put, Edenburg. 100 A & AA Ramme. 2 000 Ooie.[/one_third] Om die volledige katalogus van die veiling af te laai, volg hierdie skakel: Produksieveiling-Katalogus...
Produksieveiling: 6 Februarie 2014
Sesde Produksieveiling Datum: 6 Februarie 2014 Plek: Plaas De Put, Edenburg. • Ram inname: 624 vir 2014 veiling. • Ons het besluit om jaarliks ‘n TOP 100 ram veiling te hou vir kwaliteit. • 2 000 Ooie op die veiling. ...
Veiling uitslae 7 Februarie 2013
Veiling uitslae 7 Februarie 2013 Crux Dohnes verkoop ram vir R41 000 aan Mnr. Leon Meyer van Lepat Farms, Westonaria. Omset van die veiling: R 1 817 545.00 Uitslae ramme: 91 verkoop teen gemiddeld R 5 923.08 per ram Uitslae ooie: (1448 ooie...
Veiling uitslae 9 Februarie 2012
Veiling uitslae 9 Februarie 2012 Ooie behaal rekord pryse op CRUX se vierde produksie veiling gehou op 9 Februarie. Die topprys ram is gekoop deur Lepat Farms , Westonaria vir R 14 000.00 Moeder JL 6.1102, lamkanse 4, lammers gespeen 7, gem...
CRUX koop ram vir R100 000 op Nasionale veiling 2012
CRUX koop ram vir R100 000 op Nasionale veiling 2012 CRUX koop ram vir R 100 000.00 op Nasionale veiling in Bloemfontein. Die teler was Marcellene van Rooyen van Calvinia. Daar was ook 'n ram verkoop vir R 130 000 van Mnr Frans Marx en nog een...
CRUX ondersteun Reddersburg Landbouskool Hendrik Potgieter
CRUX ondersteun Reddersburg Landbouskool Hendrik Potgieter CRUX het 20, 2 tand Dohne ooie en 'n stoet Dohne Merino ram geskenk aan Landbouskool Hendrik Potgieter in Reddersburg. Ons kinders is ons land se toekoms. Dit is belangrik om kinders...
CRUX teler word verkies as President van die Dohne Merino genootskap se raad
CRUX teler word verkies as President van die Dohne Merino genootskap se raad *** CRUX is baie trots op een van sy telers Mnr Koos Vosloo, wat verkies is as president van die Dohne Merino Genootskap se raad. *** Mnr Lionel de La Harp is verkies...
CRUX koop die duurste ram vir R72 000 op Nasionale Veiling 2011
CRUX koop die duurste ram vir R72 000 op Nasionale Veiling 2011 Die ram CR 8.366 se prys was R 72 000.00 en is 'n seun van CR 6.90. Teelwaardes: LM 4.65 SVM 0.27 VD -0.31 *** Nog 'n seun van CR 6.90 het die tweede hoogste prys behaal naamlik R...
Veiling uitslae 3 Februarie 2011
Veiling uitslae 3 Februarie 2011 Die topprys ram is gekoop deur: Dr F de K Kotze van Edenburg vir R 14 500.00. JL 8.282 Veiling uitslae Top 10: Topprys: JL 8.282 R 14 500.00 - Koper- Dr F de K Kotze, Edenburg Tweede hoogste: FV 9.264 R 14...
Smithfield se Goue Vag Boere Gholfdag
Smithfield se Goue Vag Boere Gholfdag CRUX DOHNES was een van die borge op Smithfield se Goue Vag Boere Gholfdag gehou op die 27 ste Oktober 2010. CRUX het 'n prys gegee vir 'n "Lucky Draw" van 15 % afslag op jou totale ram aankope op ons...
Crux Dohnes betaal R60 000 vir banier
Crux Dohnes betaal R60 000 vir banier CRUX DOHNES koop die topprys ram op Mnr Frans Marx se FEM stoet, produksie veiling gehou op 7 Februarie 2010. SD 7.843 (Banier) Die topprys van R 60 000.00 is ook die meeste nog vir 'n ram betaal in Suid...
Crux ondersteun Hoërskool Hopetown
Crux ondersteun Hoërskool Hopetown Crux Dohnes ondersteun Hoërskool Hopetown op die afgelope Agri Oranje Landbou Unie Expo op 22 Oktober 2010 gehou. Dohnes is hoog op aanvraag in hierdie area van ons land. Dit blyk dat Dohnes een van die rasse...
Crux Dohnes vleis is baie gewild
Crux Dohnes vleis is baie gewild CRUX -DOHNE-vleis is baie gewild tydens skaapvleis aand op 29 Oktober 2010, De Oude Kraal, Tierpoort. Vyfhonderd gaste het die skaapvleis aand bygewoon. Gaste het verskillende skaapvleisgeregte geproe en...
Trompie onder 9 rugby span wen die liga vir 2010
Trompie onder 9 rugby span wen die liga vir 2010 Baie geluk aan Trompies se onder 9 rugby span wat die liga gewen het vir hulle streek in 2010. CRUX is baie trots om met julle geassosieer te word. Die CRUX logo op julle broekies lyk ougat! Crux...
Crux presteer op Nasionale Veiling in Bloemfontein op 17 Februarie 2010
Crux presteer op Nasionale Veiling in Bloemfontein op 17 Februarie 2010 CRUX Dohne's maak sy merk op die Nasionale veiling in Bloemfontein gehou op 17 Februarie 2010. UItstekende resultate op Nasionale veiling dui op goeie aanvraag vir CRUX...
Nuwe rekord pryse vir Crux ramme op produksieveiling, 4 Februarie 2010
Nuwe rekord pryse vir Crux ramme op produksieveiling, 4 Februarie 2010 Nuwe rekord pryse vir CRUX ramme op die produksie veiling van 4 Februarie 2010 op die plaas De Put, Edenburg. Die ramme se gemiddelde prys was R6083.95 per ram. ...
Kontak ons vandag