Veiling uitslae 9 Februarie 2012

Ooie behaal rekord pryse op CRUX se vierde produksie veiling gehou op 9 Februarie. Die topprys ram is gekoop deur Lepat Farms , Westonaria vir R 14 000.00

JL 9.634, LM 1.57, SVM 0.082, FD -0.57 (MIKR 17.2)

JL 9.634, LM 1.57, SVM 0.082, FD -0.57 (MIKR 17.2)

Moeder JL 6.1102, lamkanse 4, lammers gespeen 7, gem (Lm) lam ind 104

trop-ooie-_IAN0874

Opsomming ooi uitslae: 1633 ooie verkoop teen gemiddeld R 1 403.93

  1. Dragtige 2 ling stoet ooie R 3 100.00
  2. Dragtige 2 ling kudde ooie R 2 750.00
  3. Dragtige 1 ling stoet ooie R 2 550.00
  4. Dragtige 1 ling kudde ooie R 2 500.00
  5. oop ooie volbek R 1 340.00
  6. slyt ooie droog R 1230.00

Lot 1 JL 9.26 kleiner

89 ramme verkoop teen gemiddeld R 4 530.90

Veiling omset R 2 695 875.00

Dankie vir almal se ondersteuning!