Smithfield se Goue Vag Boere Gholfdag

Smithfield se Goue Vag Boere Gholfdag

Smithfield se Goue Vag Boere Gholfdag CRUX DOHNES was een van die borge op Smithfield se Goue Vag Boere Gholfdag gehou op die 27 ste Oktober 2010. CRUX het ‘n prys gegee vir ‘n “Lucky Draw” van 15 % afslag op jou totale ram aankope op ons...
Crux Dohnes betaal R60 000 vir banier

Crux Dohnes betaal R60 000 vir banier

Crux Dohnes betaal R60 000 vir banier CRUX DOHNES koop die topprys ram op Mnr Frans Marx se FEM stoet, produksie veiling gehou op 7 Februarie 2010. SD 7.843 (Banier) Die topprys van R 60 000.00 is ook die meeste nog vir ‘n ram betaal in Suid Afrika vir 2010. Mnr...
Crux ondersteun Hoërskool Hopetown

Crux ondersteun Hoërskool Hopetown

Crux ondersteun Hoërskool Hopetown Crux Dohnes ondersteun Hoërskool Hopetown op die afgelope Agri Oranje Landbou Unie Expo op 22 Oktober 2010 gehou. Dohnes is hoog op aanvraag in hierdie area van ons land. Dit blyk dat Dohnes een van die rasse is wat die vermoë het om...
Crux Dohnes vleis is baie gewild

Crux Dohnes vleis is baie gewild

Crux Dohnes vleis is baie gewild CRUX -DOHNE-vleis is baie gewild tydens skaapvleis aand op 29 Oktober 2010, De Oude Kraal, Tierpoort. Vyfhonderd gaste het die skaapvleis aand bygewoon. Gaste het verskillende skaapvleisgeregte geproe en beoordeel. CRUX DOHNES se vleis...