Crux Dohnes betaal R60 000 vir banier

CRUX DOHNES koop die topprys ram op Mnr Frans Marx se FEM stoet, produksie veiling gehou op 7 Februarie 2010.

Banier-sy-P1030234

SD 7.843 (Banier)

Die topprys van R 60 000.00 is ook die meeste nog vir ‘n ram betaal in Suid Afrika vir 2010. Mnr Marx wat ook die bekende SD 92.763 geteel het, het destyds vir hom ‘n banier laat maak van SD 92.763.

92.763-dohne_2

SD 92.763

Mnr Marx het nou na 18 jaar besluit om vir hom ‘n nuwe banier te maak van SD 7.843.

banier-image2591

SD 7.843

CRUX het die ram dan ook met reg Banier gedoop.