Crux ondersteun Hoërskool Hopetown

Crux ondersteun Hoërskool Hopetown

Crux ondersteun Hoërskool Hopetown Crux Dohnes ondersteun Hoërskool Hopetown op die afgelope Agri Oranje Landbou Unie Expo op 22 Oktober 2010 gehou. Dohnes is hoog op aanvraag in hierdie area van ons land. Dit blyk dat Dohnes een van die rasse is wat die vermoë het om...
Crux Dohnes vleis is baie gewild

Crux Dohnes vleis is baie gewild

Crux Dohnes vleis is baie gewild CRUX -DOHNE-vleis is baie gewild tydens skaapvleis aand op 29 Oktober 2010, De Oude Kraal, Tierpoort. Vyfhonderd gaste het die skaapvleis aand bygewoon. Gaste het verskillende skaapvleisgeregte geproe en beoordeel. CRUX DOHNES se vleis...
Trompie onder 9 rugby span wen die liga vir 2010

Trompie onder 9 rugby span wen die liga vir 2010

Trompie onder 9 rugby span wen die liga vir 2010 Baie geluk aan Trompies se onder 9 rugby span wat die liga gewen het vir hulle streek in 2010. CRUX is baie trots om met julle geassosieer te word. Die CRUX logo op julle broekies lyk ougat! Crux is ‘n trotse...