Trompie onder 9 rugby span wen die liga vir 2010

Baie geluk aan Trompies se onder 9 rugby span wat die liga gewen het vir hulle streek in 2010. CRUX is baie trots om met julle geassosieer te word. Die CRUX logo op julle broekies lyk ougat!

trompie-rugby-IMG_4696

louwrens-skrum-IMG_4428

rugby-skrum-IMG_4174

kringetjie-rugby-IMG_4813

Crux is ‘n trotse ondersteuner van Trompie rugby!