Stamboom

Ons Dohne Merino Ramme se stamboom inligting

Crux Dohne Merino

Die ramgallery bevat inligting van beproefde CRUX stoet ramme waarvan die nageslag reeds gekeur is en waarvan meer as 50% keuring geslaag het. Die ramme wat seker die grootste invloed in CRUX DOHNES gehad het, is die bekende AS 1996.161 en ‘n seun van AS 1996.161 met ‘n CRUX moeder SK 2002.18. Beide ramme het nageslag in meer as 16 stoete landwyd. Beide ramme het ook goedgekeurde nageslag van 2000 plus lammers en albei ramme was vir lank eerste en tweede op die Dohne Merino Rasgenootskap se Elite sire lyste.

CRUX se ooi basis is ons trots. Ons glo dat dit goeie moeders is wat ‘n sire teel wat presteer. CRUX het dan ook die grootste fondasie kudde in Suid Afrika van ongeveer 20 000 ooie. Dit is hierdie ooi basis wat ons ‘n voorsprong gee in die stoetbedryf.

CRUX Dohnes doen alles in sy vermoë om geharde funksionele gebalanseerde doeltreffende diere te teel vir die skaapboere van die wêreld.

Kies ‘n dier om sy stamboom en besonderhede te sien

CJ 2006.213

Naam: CJ 2006.213 Geslag: Manlik Geboorte datum: 2 Sep 2006 Geboorte status: ENKELING Opmerking: Robuuste skaap met goeie wol. Teel baie goed.  

CJ 2004.386

Naam: CJ 2004.386 Geslag: Manlik Geboorte datum: 10 Sep 2004 Geboorte status: TWEELING Opmerking: Uitstekende bouvorm. Top prys De Put produksie veiling 2007.    

CJ 2006.121

Naam: CJ 2006.121 Geslag: Manlik Geboorte datum: 28 Aug 2006 Geboorte status: ENKELING Opmerking: Ram het puik bloedlyn en teel baie goed. Goeie balans.  

CJ 2007.320

Naam: CJ 2007.320 Geslag: Manlik Geboorte datum: 14 Aug 2007 Geboorte status: TWEELING Opmerking: Puik ram. Verkoop vir R25 000 op Nasionale Veiling, 17 Februarie 2010. Ram se bloedlyn is uitstekend.  

SK 2002.18

Naam: SK 2002.18 Geslag: Manlik Geboorte datum: 10 Sep 2002 Geboorte status: TWEELING Opmerking: Ram het nageslag in 16 stoete in Suid Afrika. Kind van die bekende AS 1996.161. Die ram het sy merk gemaak in die Dohne bedryf. Sy ma was 'n Crux...

AS 1996.161

Naam: AS 1996.161 Geslag: Manlik Geboorte datum: 10 Oct 1996 Geboorte status: TWEELING Opmerking: Ram het nageslag in 18 stoete in Suid Afrika. Oor die 2000 gekeurde nageslag. Hierdie ram is een van die hoekstene van Crux Dohnes....

CJ 2007.214

Naam: CJ 2007.214 Geslag: Manlik Geboorte datum: 10 Aug 2007 Geboorte status: TWEELING Opmerking: Hy lyk soos 'n skou perd. Trotse dier. Verkoop aan Ernst van Rooyen en André van Wyk vir R29 000 op Nasionale Veiling, 17 Februarie 2010....

CJ 2007.135

Naam: CJ 2007.135 Geslag: Manlik Geboorte datum: 20 Aug 2007 Geboorte status: TWEELING Opmerking: Goeie bou en wol. Ram verkoop aan At Liebenberg vir R25 000 op 4 Februarie 2010.    

CJ 2007.256

Naam: CJ 2007.256 Geslag: Manlik Geboorte datum: 15 Aug 2007 Geboorte status: TWEELING Opmerking: Ram verkoop aan Kevin Miles op Dohne Merino Nasionale Veiling, 17 Februarie 2010, vir R25 000. Mooi tipe, oop kop....

JL 2007.90

Naam: JL 2007.90 Geslag: Manlik Geboorte datum: 20 Aug 2007 Geboorte status: TWEELING Opmerking: Breë bors. Puik gebou. Goeie los vry wol.  

JL 2007.161

Naam: JL 2007.161 Geslag: Manlik Geboorte datum: 14 Sep 2007 Geboorte status: ENKELING Opmerking: Perfekte tipe, oop kop, puik Merino met medium wol.  

NH 2007.3031

Naam: NH 2007.3031 Geslag: Manlik Geboorte datum: 7 Sep 2007 Geboorte status: TWEELING Opmerking: Puik Merino fyn wol, met kwaliteit.

SD 2006.881

Naam: SD 2006.881 Geslag: Manlik Geboorte datum: 3 Oct 2006 Geboorte status: ENKELING Opmerking: Tweede hoogste prys op Frans Marx se produksie veiling 2009. R25 000. Ram het baie goeie diepte met hoë kwaliteit medium wol....

SD 2004.71

Naam: SD 2004.71 Geslag: Manlik Geboorte datum: 2004-10-05 Geboorte status: TWEELING      

JL 2007.106

Naam: JL 2007.106 Geslag: Manlik Geboorte datum: 14 Sep 2007 Geboorte status: TWEELING Opmerking: Goeie bou en tipe (oop kop), met hoë kwaliteit medium wol.    

NH 2005.609

Naam: NH 2005.609 Geslag: Manlik Geboorte datum: 8 Sep 2005 Geboorte status: TWEELING  

JL 2007.232

Naam: JL 2007.232 Geslag: Manlik Geboorte datum: 21 Sep 2007 Geboorte status: EENLING Opmerking: Goeie balans. Stewig gebou.  

JL 2007.142

Naam: JL 2007.142 Geslag: Manlik Geboorte datum: 14 Sep 2007 Geboorte status: EENLING Opmerking: Baie goeie fyn wol met lengte en 'n groot bouvorm.  

NH 2005.602

Naam: NH 2005.602 Geslag: Manlik Geboorte datum: 23 Sep 2005 Geboorte status: TWEELING    

Kontak ons vandag