Naam: CJ 2007.214

Geslag: Manlik

Geboorte datum: 10 Aug 2007

Geboorte status: TWEELING

Opmerking: Hy lyk soos ‘n skou perd. Trotse dier. Verkoop aan Ernst van Rooyen en André van Wyk vir R29 000 op Nasionale Veiling, 17 Februarie 2010.

15

0

15.1