Crux Dohnes se 9de Produksieveiling

  • Datum: 9 Februarie 2017.
  • Plek: Plaas De Put, Edenburg.
  • 100 A & AA Ramme.
  • 2 000 Ooie.

Om die volledige katalogus van die veiling af te laai, volg hierdie skakel:

2017 CRUX Katalogus

Crux Poster A3

3227 Dohne merino ooie te koop !!! Crux Dohnes

Uiteensetting van ooie op Crux Dohnes se produksieveiling 9 Februarie 2017, De Put, Edenburg, Suid Vrystaat

  1. 17 stoet ooie (4 en 6 tande), dragtig met 2 linge geskandeer (6 maande wol)
  2. 4 kudde ooie (4 en 6 tande), dragtig met 2 linge geskandeer (6 maande wol)
  3. 22 stoet ooie (4 en 6 tande), dragtig met eenlinge geskandeer (6 maande wol)
  4. 19 kudde ooie (4 en 6 tande), dragtig met eenlinge geskandeer (6 maande wol)
  5. 11 stoet ooie ( 4 en 6 tande) oop (6 maande wol)
  6. 4 kudde ooie (4 en 6 tande) oop ( 6 maande wol)
  7. 100 kudde ooie ( 4 en 6 tande) dragtig met eenlinge geskandeer ( 4 maande wol)

Al die ooie is gepaar met beproefde stoet ramme

  1. 300 kudde ooie ( 2 tande ) oop (4 maande wol)
  2. 700 kudde ooie ( 2 tande ) oop (afgeskeer)
  3. 250 kudde ooie ( volbek) oop ( 7 maande wol)
  4. 1750 kudde ooie (volbek tot slyt) oop (afgeskeer)
  5. 50 Dormer tipe ooie

 

Crux Poster A3