Veiling resultate 5 Februarie 2009

Veiling resultate 5 Februarie 2009

Veiling resultate 5 Februarie 2009 TOPPRYS OP 2009 VEILING: R 11 750.00 CJ 2006.0133: LM 1.84 VM -0.02 VS -0.33 REW R 11.50 Opsomming veiling 5 Februarie 2009: Omset (plaas en veiling) : R 2 828 596.50 Ramverkope (plaas en veiling): 251 vir R2 725 gemiddeld...
Edenburg boere wys hul spangees

Edenburg boere wys hul spangees

Edenburg boere wys hul spangees Edenburg boere kan saamwerk. Boere groei toe ‘n bokbaard om hul spangees te wys. Daar word toe sommer ‘n trofee gemaak en die dames beoordeel die manne. Pryse vanaf Bokbaard koning tot melkbaard man. Die bokbaard komitee....