Edenburg boere wys hul spangees

Edenburg boere kan saamwerk.

Boere groei toe ‘n bokbaard om hul spangees te wys. Daar word toe sommer ‘n trofee gemaak en die dames beoordeel die manne. Pryse vanaf Bokbaard koning tot melkbaard man.

Die bokbaard komitee.

Picture 046-bokbaard-direksie

Die groep foto.

Picture 045-groep-bokbaard