9de Produksieveiling: Donderdag, 9 Februarie 2017

Crux Dohnes se 9de Produksieveiling Datum: 9 Februarie 2017. Plek: Plaas De Put, Edenburg. 100 A & AA Ramme. 2 000 Ooie. Om die volledige katalogus van die veiling af te laai, volg hierdie skakel: 2017 CRUX Katalogus 3227 Dohne merino ooie te koop !!! Crux Dohnes...

7de Produksieveiling: Donderdag, 5 Februarie 2015

Crux Dohnes se 7de Produksieveiling   Datum: 5 Februarie 2015. Plek: Plaas De Put, Edenburg. 100 A & AA Ramme. 2 000 Ooie.[/one_third]   Om die volledige katalogus van die veiling af te laai, volg hierdie skakel: Produksieveiling-Katalogus  ...
Produksieveiling: 6 Februarie 2014

Produksieveiling: 6 Februarie 2014

Sesde Produksieveiling Datum: 6 Februarie 2014 Plek: Plaas De Put, Edenburg. • Ram inname: 624 vir 2014 veiling. • Ons het besluit om jaarliks ‘n TOP 100 ram veiling te hou vir kwaliteit. • 2 000 Ooie op die veiling.  ...
Veiling uitslae 7 Februarie 2013

Veiling uitslae 7 Februarie 2013

Veiling uitslae 7 Februarie 2013 Crux Dohnes verkoop ram vir R41 000 aan Mnr. Leon Meyer van Lepat Farms, Westonaria. Omset van die veiling: R 1 817 545.00 Uitslae ramme: 91 verkoop teen gemiddeld R 5 923.08 per ram Uitslae ooie: (1448 ooie verkoop) Hoogste R 2 800...
Veiling uitslae 9 Februarie 2012

Veiling uitslae 9 Februarie 2012

Veiling uitslae 9 Februarie 2012 Ooie behaal rekord pryse op CRUX se vierde produksie veiling gehou op 9 Februarie. Die topprys ram is gekoop deur Lepat Farms , Westonaria vir R 14 000.00 Moeder JL 6.1102, lamkanse 4, lammers gespeen 7, gem (Lm) lam ind 104 Opsomming...