Veiling uitslae 7 Februarie 2013

Crux Dohnes verkoop ram vir R41 000 aan Mnr. Leon Meyer van Lepat Farms, Westonaria.

JL 0.717 - Topprys ram R 41 000

Ram JL 0.717 (R 41 000); LM 3.24; SVM 0.075; VD -0.67

Omset van die veiling: R 1 817 545.00

Uitslae ramme: 91 verkoop teen gemiddeld R 5 923.08 per ram

Uitslae ooie: (1448 ooie verkoop) Hoogste R 2 800 per ooi vir 37 oop stoet ooie.

Topprys ramme:

Lot 14: JL 0.717 (R 41 000), Koper: Leon Meyer

Lot 14: JL 0.717 (R 41 000), Koper: Leon Meyer

Lot 6: (Links) JL 0.185( R17 000), Koper: Drien van Schalkwyk, Edenburg. Lot 12: (Regs) JL 0.448 (R8 000), Koper: Drien van Schalkwyk, Edenburg.

Lot 6: (Links) JL 0.185( R17 000), Koper: Drien van Schalkwyk, Edenburg.
Lot 12: (Regs) JL 0.448 (R8 000), Koper: Drien van Schalkwyk, Edenburg.

(Links) LM 2.36 SVM 0.054 VD 0.17, (Regs) LM 2.63 SVM 0.118 VD 0.42

Lot 11: JL 0.386 (R 17 000), Koper: AJ van der Merwe, Reddersburg

Lot 11: JL 0.386 (R 17 000), Koper: AJ van der Merwe, Reddersburg

  LM 2.60 SVM -0.2 VD -0.94

Lot 3: JL 0.143 ( R15 000), Koper: Dr. F de K Kotze, Edenburg

Lot 3: JL 0.143 ( R15 000), Koper: Dr. F de K Kotze, Edenburg

LM 2.86 SVM 0.155 VD 0.11

Lot 13: JL 0.609 (R 13 000), Koper: Leon Meyer, Westonaria

Lot 13: JL 0.609 (R 13 000), Koper: Leon Meyer, Westonaria

LM 1.19 SVM 0.112 VD -0.68

Lot 15: JL 0.813 (R 9 000), Koper: Mnr E Troskie, Springfontein

Lot 15: JL 0.813 (R 9 000), Koper: Mnr E Troskie, Springfontein

LM 5.53 SVM 0.019 VD 0.29

Dankie vir almal se ondersteuning!