Sesde Produksieveiling

Datum: 6 Februarie 2014

Plek: Plaas De Put, Edenburg.

• Ram inname: 624 vir 2014 veiling.

• Ons het besluit om jaarliks ‘n TOP 100 ram veiling te hou vir kwaliteit.

• 2 000 Ooie op die veiling.

 

2 ramme 2013 poster