Nuwe rekord pryse vir Crux ramme op produksieveiling, 4 Februarie 2010

Nuwe rekord pryse vir CRUX ramme op die produksie veiling van 4 Februarie 2010 op die plaas De Put, Edenburg. Die ramme se gemiddelde prys was R6083.95 per ram.

 

At Liebenb -_MG_1028

Hoogste prys: Koper, Mnr At Liebenberg, Kroonpark. R25 000.00 CJ 7.135 : LM 3.63, SVM 0.03, VD -0.20

CJ 7.135

CJ 7.135

DR Willie Boy-_DSC8134

Tweede hoogste prys: Koper, DR Willie Booysen, Fauresmith. R 18 000.00 CJ 7.233 : LM 4.10, SVM -0.17, VD -0.02

Koos Bark_MG_1218

Willem kotze_MG_1052

Derde hoogste prys: Koper, Mnr Koos Barkhuizen, Luckhoff. R 17 500.00 JL 8.278 : LM 5.13, SVM -0.18, VD -0.96

Gawie Hugo-_MG_1068

Vierde hoogste prys: Koper, Mnr Gawie Hugo, Ermelo. R 14 000.00 CJ 7.181 : LM 2.65, SVM -0.05, VD -1.13

Gesamentlik vyfde hoogste prys: Koper, Mnr Gawie Hugo, Ermelo. R 11 000.00 CJ 7.55 : LM 1.53, SVM -0.14, VD -1.32

DR Kotze's _MG_1084

Gesamentlik vyfde hoogste prys: Koper, DR F de K Kotze, Edenburg. R 11 000.00 CJ 7.231 : LM 0.69, SVM 0.01, VD -1.10

Louis Kotze-_DSC8880

Gesamentlik vyfde hoogste prys: Koper, Mnr Willie Kotze, Trompsburg. R 11 000.00 JL 8.83 : LM 4.77, SVM 0.0, VD 0.55

GJ Jooste_MG_1175

Gesamentlik vyfde hoogste prys: Koper, Mnr G J Jooste, Luckhoff. R 11 000.00 CJ 8.225 : LM 2.68, SVM 0.01, VD -0.53

Marie lomb -_MG_1148

Gesamentlik vyfde hoogste prys: Koper, Mev en Mej Lombaard, Tierpoort. R 11 000.00 JL 8.491 : LM 3.44, SVM 0.13, VD 0.19

Evan-_MG_1139

ELCSA PROPERTY MANAGEMENT CO het die meetste ramme op die veiling gekoop.

Die gemiddelde prys vir die AA ramme op die veiling was ‘n rekord van R 13 250.00 per ram.

Al die ooie op die veiling is verkoop en die veiling omset was R 1 510 487.00

Ian Walsh_MG_1110

Mnr Ian Walsh het ons besoek vanaf New Zealand.

Dankie aan almal wat die dag spesiaal gemaak het.

Elna_MG_1127

Herman,Hary_MG_1140

Henri,danie,tommie_MG_1128

Vrouens - _MG_1150

Baie geluk en dankie vir die ondersteuning!