Trompie onder 9 rugby span wen die liga vir 2010

Trompie onder 9 rugby span wen die liga vir 2010

Trompie onder 9 rugby span wen die liga vir 2010 Baie geluk aan Trompies se onder 9 rugby span wat die liga gewen het vir hulle streek in 2010. CRUX is baie trots om met julle geassosieer te word. Die CRUX logo op julle broekies lyk ougat! Crux is ‘n trotse...
Crux op voorblad van Dohne Merino Joernaal 2009

Crux op voorblad van Dohne Merino Joernaal 2009

Crux op voorblad van Dohne Merino Joernaal 2009 Crux Dohnes is baie trots dat ‘n foto van sy ramme gebruik is vir die voorblad van die Dohne Merino Joernaal 2009.   Dit is veral die gehardheid van die omgewing waarin CRUX ramme geseleketeer word wat...

Crux teler streekwenner van bobaasteler kompetisie

Crux teler streekwenner van bobaasteler kompetisie CRUX teler Mnr Koos Vosloo is aangewys as streekwenner van streek 5 van die Dohne Merino Rasgenootskap se Top Teler kompetisie vir 2009. Die prys is oorhandig in Bloemfontein voor die afskop van die Nasionale veiling....
Crux studiegroep moedig winsgewendheid aan

Crux studiegroep moedig winsgewendheid aan

Crux studiegroep moedig winsgewendheid aan Rekordhouding, meet om te weet! CRUX DOHNES het in Mei 2009, met die hulp van Dr Antonie Geyer van Grootfontein Landbou kollege en Jan Louis Venter, produksie adviseur van die NWKV in Bloemfontein, ‘n studiegroep begin. Die...
Edenburg boere wys hul spangees

Edenburg boere wys hul spangees

Edenburg boere wys hul spangees Edenburg boere kan saamwerk. Boere groei toe ‘n bokbaard om hul spangees te wys. Daar word toe sommer ‘n trofee gemaak en die dames beoordeel die manne. Pryse vanaf Bokbaard koning tot melkbaard man. Die bokbaard komitee....