Crux op voorblad van Dohne Merino Joernaal 2009

Crux Dohnes is baie trots dat ‘n foto van sy ramme gebruik is vir die voorblad van die Dohne Merino Joernaal 2009.

 

Dohne joernaal 2009-P1030939

Dit is veral die gehardheid van die omgewing waarin CRUX ramme geseleketeer word wat beklemtoon word in die Dohne Merino rasgenootskap se jaarboek vir 2009.

CRUX is ook trots op een van sy kliënte Mnr Evan Hartley wie se boerdery praktyke in ‘n artikel in die joernaal beskryf word onder die opskrif:

‘N INOVERENDE PRODUKSIESTELSEL WAT DIE PRODUKTIWITEIT VAN BEIDE PLAAS EN KUDDE VERHOOG (H. LONDT) (artikel op bl 15 van die joernaal)

Baie geluk met die artikel Evan, CRUX is trots op sy kliënte.

CRUX is ook trots dat daar in die joernaal ‘n artikel is onder die opskrif:

STUD BREEDING AND GROUP BREEDING – TOGETHER PROVIDING THE EDGE (GJ DELPORT, WATERKLOOF, ANIMAL BREEDING, MIDDELBURG) (H LONDT: DOHNE MERINO BREED SOCIETY OF SA) (artikel op bl 25 van joernaal)

In ‘n artikel:

THE ROLE OF MEAT PRODUCTION IN THE WOOLLED SHEEP INDUSTRY

by: AC Geyer and C van Heerden Grootfontein Agricultural Development Institute Agriculturale Economics Advisory Services (GADI & NWGA of SA) word die resultate ontleed van 12 verskillende studiegroepe. Die resultate van 38 produsente is ontleed in SA en die top ses produsente met ‘n wol: vleisverhouding van vleis 86.02% en vleis 13.98%, is almal Dohne boere met ‘n inkomste van R 553.90 per ooi. CRUX is dan ook trots om aan te kondig dat 4 van die ses boere CRUX boere is. (Kyk gerus na artikel op bl 33 van die joernaal.)

Baie geluk!