CRUX ondersteun Reddersburg Landbouskool Hendrik Potgieter

CRUX het 20, 2 tand Dohne ooie en ‘n stoet Dohne Merino ram geskenk aan Landbouskool Hendrik Potgieter in Reddersburg.

reddersburgskool

Ons kinders is ons land se toekoms. Dit is belangrik om kinders die geleentheid te gee om van skape te leer op skoolvlak.

IMG_1938

Die skoolhoof Mnr Christie Swarts en ‘n onderwyser Mnr Riaan Richter, asook van die kinders het op die CRUX produksie veiling kom help.

IMG_1954

Dit was ‘n ondervinding wat die kinders nie sal vergeet nie.