CRUX teler word verkies as President van die Dohne Merino genootskap se raad

*** CRUX is baie trots op een van sy telers Mnr Koos Vosloo, wat verkies is as president van die Dohne Merino Genootskap se raad.

Council 2011 2 cropped

*** Mnr Lionel de La Harp is verkies as die nuwe visie president.