CRUX koop die duurste ram vir R72 000 op Nasionale Veiling 2011

Die ram CR 8.366 se prys was R 72 000.00 en is ‘n seun van CR 6.90.

Untitled

Teelwaardes: LM 4.65 SVM 0.27 VD -0.31

*** Nog ‘n seun van CR 6.90 het die tweede hoogste prys behaal naamlik R 62 000 en is aangekoop deur Mnre Frans en Andries Marx van Burgersdorp.

*** CRUX het ook ‘n ram van Mnr Johan de Kock aangekoop vir R 34 000.00 ED 9.021 met teelwaardes: LM 4.57 SVM -0.07 VD -1.17