CRUX koop ram vir R100 000 op Nasionale veiling 2012

CRUX koop ram vir R 100 000.00 op Nasionale veiling in Bloemfontein.

Die teler was Marcellene van Rooyen van Calvinia.

Bftn 2012 R100,000 M v Rooyen kleiner

Ram: MV 0.301, LM 2.86, SVM 0.13, FD -1.12

Daar was ook ‘n ram verkoop vir R 130 000 van Mnr Frans Marx en nog een vir R 100 000.00 van Mnr Wynand du Toit.

Die topprys (R130 000) ram is ‘n seun van ‘n ram wat CRUX twee jaar gelede aangekoop het vir R 60 000 ook van FEM stoet.

Daar is 52 ramme op die Nasionale veiling verkoop teen gemiddeld R 28 433.00.

Baie geluk aan almal betrokke by die uitstekende veiling!