9de Produksieveiling: Donderdag, 9 Februarie 2017

Crux Dohnes se 9de Produksieveiling

3227 Dohne merino ooie te koop !!! Crux Dohnes
Uiteensetting van ooie op Crux Dohnes se produksieveiling 9 Februarie 2017, De Put, Edenburg, Suid Vrystaat

17 stoet ooie (4 en 6 tande), […]

8ste Produksieveiling: Donderdag, 4 Februarie 2016

Crux Dohnes se 8ste Produksieveiling

 

 

7de Produksieveiling: Donderdag, 5 Februarie 2015

Crux Dohnes se 7de Produksieveiling

Program:

Produksieveiling: 6 Februarie 2014

Sesde Produksieveiling
Datum: 6 Februarie 2014

Plek: Plaas De Put, Edenburg.

• Ram inname: 624 vir 2014 veiling.

• Ons het besluit om jaarliks ‘n TOP 100 ram veiling te hou vir kwaliteit.

• 2 000 Ooie op die […]

Veiling uitslae 7 Februarie 2013

Veiling uitslae 7 Februarie 2013
Crux Dohnes verkoop ram vir R41 000 aan Mnr. Leon Meyer van Lepat Farms, Westonaria.

Omset van die veiling: R 1 817 545.00

Uitslae ramme: 91 verkoop teen gemiddeld R 5 923.08 […]

Veiling uitslae 9 Februarie 2012

Veiling uitslae 9 Februarie 2012
Ooie behaal rekord pryse op CRUX se vierde produksie veiling gehou op 9 Februarie. Die topprys ram is gekoop deur Lepat Farms , Westonaria vir R 14 000.00

Moeder JL 6.1102, […]

CRUX koop ram vir R100 000 op Nasionale veiling 2012

CRUX koop ram vir R100 000 op Nasionale veiling 2012
CRUX koop ram vir R 100 000.00 op Nasionale veiling in Bloemfontein.

Die teler was Marcellene van Rooyen van Calvinia.

Daar was ook ‘n ram verkoop vir […]

CRUX ondersteun Reddersburg Landbouskool Hendrik Potgieter

CRUX ondersteun Reddersburg Landbouskool Hendrik Potgieter
CRUX het 20, 2 tand Dohne ooie en ‘n stoet Dohne Merino ram geskenk aan Landbouskool Hendrik Potgieter in Reddersburg.

Ons kinders is ons land se toekoms. Dit is belangrik […]

CRUX teler word verkies as President van die Dohne Merino genootskap se raad

CRUX teler word verkies as President van die Dohne Merino genootskap se raad
*** CRUX is baie trots op een van sy telers Mnr Koos Vosloo, wat verkies is as president van die Dohne Merino […]

CRUX koop die duurste ram vir R72 000 op Nasionale Veiling 2011

CRUX koop die duurste ram vir R72 000 op Nasionale Veiling 2011
Die ram CR 8.366 se prys was R 72 000.00 en is ‘n seun van CR 6.90.

Teelwaardes: LM 4.65 SVM 0.27 VD -0.31

*** […]