AS 1996.161

Naam: AS 1996.161 Geslag: Manlik Geboorte datum: 10 Oct 1996 Geboorte status: TWEELING Opmerking: Ram het nageslag in 18 stoete in Suid Afrika. Oor die 2000 gekeurde nageslag. Hierdie ram is een van die hoekstene van Crux Dohnes....

CJ 2007.214

Naam: CJ 2007.214 Geslag: Manlik Geboorte datum: 10 Aug 2007 Geboorte status: TWEELING Opmerking: Hy lyk soos ‘n skou perd. Trotse dier. Verkoop aan Ernst van Rooyen en André van Wyk vir R29 000 op Nasionale Veiling, 17 Februarie 2010....

CJ 2007.135

Naam: CJ 2007.135 Geslag: Manlik Geboorte datum: 20 Aug 2007 Geboorte status: TWEELING Opmerking: Goeie bou en wol. Ram verkoop aan At Liebenberg vir R25 000 op 4 Februarie 2010.  ...

CJ 2007.256

Naam: CJ 2007.256 Geslag: Manlik Geboorte datum: 15 Aug 2007 Geboorte status: TWEELING Opmerking: Ram verkoop aan Kevin Miles op Dohne Merino Nasionale Veiling, 17 Februarie 2010, vir R25 000. Mooi tipe, oop kop....

JL 2007.90

Naam: JL 2007.90 Geslag: Manlik Geboorte datum: 20 Aug 2007 Geboorte status: TWEELING Opmerking: Breë bors. Puik gebou. Goeie los vry wol....