Crux teler streekwenner van bobaasteler kompetisie

Crux teler streekwenner van bobaasteler kompetisie CRUX teler Mnr Koos Vosloo is aangewys as streekwenner van streek 5 van die Dohne Merino Rasgenootskap se Top Teler kompetisie vir 2009. Die prys is oorhandig in Bloemfontein voor die afskop van die Nasionale veiling....
Crux studiegroep moedig winsgewendheid aan

Crux studiegroep moedig winsgewendheid aan

Crux studiegroep moedig winsgewendheid aan Rekordhouding, meet om te weet! CRUX DOHNES het in Mei 2009, met die hulp van Dr Antonie Geyer van Grootfontein Landbou kollege en Jan Louis Venter, produksie adviseur van die NWKV in Bloemfontein, ‘n studiegroep begin. Die...
Veiling resultate 5 Februarie 2009

Veiling resultate 5 Februarie 2009

Veiling resultate 5 Februarie 2009 TOPPRYS OP 2009 VEILING: R 11 750.00 CJ 2006.0133: LM 1.84 VM -0.02 VS -0.33 REW R 11.50 Opsomming veiling 5 Februarie 2009: Omset (plaas en veiling) : R 2 828 596.50 Ramverkope (plaas en veiling): 251 vir R2 725 gemiddeld...
Edenburg boere wys hul spangees

Edenburg boere wys hul spangees

Edenburg boere wys hul spangees Edenburg boere kan saamwerk. Boere groei toe ‘n bokbaard om hul spangees te wys. Daar word toe sommer ‘n trofee gemaak en die dames beoordeel die manne. Pryse vanaf Bokbaard koning tot melkbaard man. Die bokbaard komitee....