Veiling uitslae 3 Februarie 2011

Veiling uitslae 3 Februarie 2011

Veiling uitslae 3 Februarie 2011 Die topprys ram is gekoop deur: Dr F de K Kotze van Edenburg vir R 14 500.00. JL 8.282 Veiling uitslae Top 10: Topprys: JL 8.282 R 14 500.00 – Koper- Dr F de K Kotze, Edenburg Tweede hoogste: FV 9.264 R 14 000.00 – Koper-...
Smithfield se Goue Vag Boere Gholfdag

Smithfield se Goue Vag Boere Gholfdag

Smithfield se Goue Vag Boere Gholfdag CRUX DOHNES was een van die borge op Smithfield se Goue Vag Boere Gholfdag gehou op die 27 ste Oktober 2010. CRUX het ‘n prys gegee vir ‘n “Lucky Draw” van 15 % afslag op jou totale ram aankope op ons...
Crux Dohnes betaal R60 000 vir banier

Crux Dohnes betaal R60 000 vir banier

Crux Dohnes betaal R60 000 vir banier CRUX DOHNES koop die topprys ram op Mnr Frans Marx se FEM stoet, produksie veiling gehou op 7 Februarie 2010. SD 7.843 (Banier) Die topprys van R 60 000.00 is ook die meeste nog vir ‘n ram betaal in Suid Afrika vir 2010. Mnr...
Crux ondersteun Hoërskool Hopetown

Crux ondersteun Hoërskool Hopetown

Crux ondersteun Hoërskool Hopetown Crux Dohnes ondersteun Hoërskool Hopetown op die afgelope Agri Oranje Landbou Unie Expo op 22 Oktober 2010 gehou. Dohnes is hoog op aanvraag in hierdie area van ons land. Dit blyk dat Dohnes een van die rasse is wat die vermoë het om...
Crux Dohnes vleis is baie gewild

Crux Dohnes vleis is baie gewild

Crux Dohnes vleis is baie gewild CRUX -DOHNE-vleis is baie gewild tydens skaapvleis aand op 29 Oktober 2010, De Oude Kraal, Tierpoort. Vyfhonderd gaste het die skaapvleis aand bygewoon. Gaste het verskillende skaapvleisgeregte geproe en beoordeel. CRUX DOHNES se vleis...
Trompie onder 9 rugby span wen die liga vir 2010

Trompie onder 9 rugby span wen die liga vir 2010

Trompie onder 9 rugby span wen die liga vir 2010 Baie geluk aan Trompies se onder 9 rugby span wat die liga gewen het vir hulle streek in 2010. CRUX is baie trots om met julle geassosieer te word. Die CRUX logo op julle broekies lyk ougat! Crux is ‘n trotse...
Crux op voorblad van Dohne Merino Joernaal 2009

Crux op voorblad van Dohne Merino Joernaal 2009

Crux op voorblad van Dohne Merino Joernaal 2009 Crux Dohnes is baie trots dat ‘n foto van sy ramme gebruik is vir die voorblad van die Dohne Merino Joernaal 2009.   Dit is veral die gehardheid van die omgewing waarin CRUX ramme geseleketeer word wat...